Vlag van Bulgarye

Vlag van Bulgarye
Vlag van Bulgarye
Vlag van Bulgarye
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Burgerlike vaandel Burgerlike en staatsvlag en burgerlike vaandel
Verhouding 3:5
Goedgekeur 27 November 1990[1]
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in wit, groen en rooi.

Die nasionale vlag van Bulgarye is op 27 November 1990 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in wit, groen en rooi. Die vlag is aanvanklik aanvaar na die Russies-Turkse Oorlog (1877–1878) toe Bulgarye onafhanklikheid verkry het. Die nasionale vlag en embleem is telkemale verander, vernaam gedurende die kommunistiese era. Die huidige vlag is in 1991 hervestig met die grondwet van Bulgarye, en in 1998 deur ’n wet bekragtig.

  1. (en) "Bulgarye". Flags of the World. Besoek op 3 Februarie 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search